Agrimark Nartjiefees

Agrimark Nartjiefees

30th September 2017

Die ongeveer 180 lidmate van die Nederduits Gereformeerde gemeente van Loerie is baie trots op hul jaarlikse Nartjiefees as fondsinsamelingsprojek vir dié klein gemeente. 2017 sal ons ses en twintigste fees wees en die fees groei nog elke jaar.

http://www.nartjiefees.co.za/inligting.html

Photos

agrimark_nartjiefees_30_september_201729.jpg

© Gamtoos Tourism - 2016 | Links | Agrimark Nartjiefees

Website Design, Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting