Baviaanskloof Plaas Basaar

Baviaanskloof Plaas Basaar

30th June 2018 @ 08:30

Plaas Basaar in die Baviaanskloof. Iets vir almal - Kom kuier saam.

  • Lekker Ontbyt,
  • Wildsprodukte
  • Pannekoek, Kleinkoekies, Grootkoeke, Terte en allerhande ander lekker basaargoed is beskikbaar.
  • Kindergoed
  • Grootmensgoed
  • Middag Ete Skaapspit, Varkspit en afval potjie.
  • Veilingtafel o.a. 'n jaar oud Sable bulletjie, handgemaakte produkte, groente ens wat opgeveil word. 

'n Lekker kuier geleentheid tot laat.

Photos

pannekoek.jpg

© Gamtoos Tourism - 2016 | Links | Baviaanskloof Plaas Basaar

Website Design, Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting