Southern Fruit Growers Gamtoos Toerisme Gholfdag

Southern Fruit Growers Gamtoos Toerisme Gholfdag

18th November 2017

Op 18 November 2017 bied GAMTOOS TOERISME in samewerking met SOUTHERN FRUIT GROWERS weer sy jaarlikse gholfdag op die pragtige Hankey Gholfbaan aan. Hierdie baan word beskou as die beste 9 putjie baan in die Oostelike Provinsie.

Hierdie toernooi beloof om weer ‘n groot sukses te wees a.g.v. die uitstekende pryse wat gewen kan word en die gesellige atmosfeer en mooi omgewing.

Besighede en korporatiewe spelers word uitgenooi om die dag te gebruik vir spanbou, ontspanning en die geleentheid om uitstekende pryse te wen.

Inskrywingsfooi: R150/persoon

Besprekings kan gedoen word by Hankey Country Club te skakel by 042 2840335 of e-pos hkygolf@lantic.net

© Gamtoos Tourism - 2016 | Links | Southern Fruit Growers Gamtoos Toerisme Gholfdag

Website Design, Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting