Gamtoos Tourism Events

June 2018
June
24

Verdubbel die Geluk - Stef Kruger & Petronel Baard

Die legendariese liedjieskrywer, Stef Kruger en die Lang Vrou – Petornel Baard – se ongelooflike stem en musikale vertolkings, is ‘n wenkombinasie.

June
30

Baviaanskloof Plaas Basaar

08:30 | Plaas Basaar in die Baviaanskloof. Lekker Ontbyt, Spitbraai en groot veiling, o.a. 'n Sable bulletjie word opgeveil. Kleinkoekies, Grootkoeke en Terte en allerhande ander lekker basaargoed.