Kouga Day Trips

Kouga Day Trips

About Kouga Day Trips

Kouga Day Trips

Gesellige uitstappie spesiaal vir gemeentelike kleingroepe, selgroepe, senior lidmate, spanbou vir besighede of sommer net vriende.

Click here to see Flyer

Ons laai u om 09:00 op by u kerk of werk in ‘n luukse lugversorgde bussie en voer u mee na die romantiese kanale van St Francis. Beleef iets van die romantiek van Venisië waar u ‘n uur of wat op die kanale vaar op die Little Venice, ‘n doelgemaakte boot met verversings en musiek.

Ete word genuttig by een van die sklideragtige restaurante met uitsig oor die kanale.

Na ete vertrek ons na die grootste hawe in privaat besit in SA, Port St Francis, waar heerlike drankies genuttig kan word en die visersbote van nader beskou kan word.

Laat middag vertrek ons weer terug om so teen ongeveer 18:00 tuis te wees.

Koste beloop R 390 per persoon en sluit vervoer, ete, een drankie en kanaalvaart in.

(Minimum 10 persone, maksimum 18 persone)

LW. Die “toerleier” van wat die groep bymekaar maak, en sy/haar metgesel, gaan gratis saam indien daar 10 of meer betaalde toerlede is!

Vir meer besonderhede kontak Ds Jasper Louw by 082 490 6340

info@kougadaytrips.co.za

of

jjasper@lantic.net

Rates at Kouga Day Trips

SUMMARY OF AVAILABLE TRIPS

(Rates are per person based on minimum of 2 adults)

Addo Elephant National Park


  • Full day visit to Addo Elephant National Park
  • Lunch at the restaurant (own account)
  • Transport in a BMW X3 (1-3 pax) or Nissan Patrol (4-6 pax)
R900.00pp
Baviaanskloof  
  • Full day with visits to Hankey, Patensie, Baviaanskloof (4×4) and Kouga Dam
R950.00pp
Monkeyland / Birds of Eden / Jukani Wildlife Sanctuary  
  • En route we can visit The Big Tree, Bloukrans Bridge, Stormsriver Bridge (time allowing)
  • Transport in a BMW X3 (1-3 pax) or Nissan Patrol (4-6 pax)
R1450.00pp
Cape St Francis / St Francis Bay / Port St Francis  
  • Transport in a BMW X3 (1-3 pax) or Nissan Patrol (4-6 pax)
R475.00pp
Stormriver Mouth, Bloukrans Bungy, Tsitsikamma Zipline  
  • Transport in a BMW X3 (1-3 pax) or Nissan Patrol (4-6 pax)
R850.00pp
Van Stadens Wild Flower Reserve, Loerie, Hankey  
  • Transport in a BMW X3 (1-3 pax) or Nissan Patrol (4-6 pax)
R550.00pp
VW Factory Tour  
  • Transport in a BMW X3 (1-3 pax) or Nissan Patrol (4-6 pax)
R430.00pp

Contact Kouga Day Trips

Contact: Jasper Louw
Mobile: 082 490 6340
Send Email
Visit Website

© Gamtoos Tourism - 2016 | Links | Kouga Day Trips

Website Design, Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting