Iets vir almal op Hankey - Wegsleep Artikel

Go Back

Friday, 31st July 2015

Die dorpie Hankey in die Gamtoosvallei is ’n puik bestemming as jy die suidwestelike deel van die Oos-Kaap wil verken. 

Jy is 40 km van die Baviaanskloof af, Jeffreysbaai lê net 38 km verder, Port Elizabeth is ’n uur se ry weg, en jy kan ’n daguitstappie Addo toe doen.

Jy kan dus almal in jou gesin – van die branderplankryer tot die aspirant-natuurbewaarder tot die voëlkyker – gelukkig hou as jy jou tentpenne hier kom inslaan.

Kliek hier om die volle artikel te lees.

© Gamtoos Tourism - 2024 | Links | List / Manage Your Business | Iets vir almal op Hankey - Wegsleep Artikel

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting