Southern Fruit Growers Gamtoos Toerisme Gholfdag

Southern Fruit Growers Gamtoos Toerisme Gholfdag

1st November 2014

Op 1 November 2014 bied GAMTOOS TOERISME in samewerking met SOUTHERN FRUIT GROWERS weer sy jaarlikse gholfdag op die pragtige Hankey Gholfbaan aan. Hierdie baan word beskou as die beste 9 putjie baan in die Oostelike Provinsie.

Hierdie toernooi beloof om weer ‘n groot sukses te wees a.g.v. die uitstekende pryse wat gewen kan word en die gesellige atmosfeer en mooi omgewing.

Besighede en korporatiewe spelers word uitgenooi om die dag te gebruik vir spanbou, ontspanning en die geleentheid om uitstekende pryse te wen.

Inskrywingsfooi: R150/persoon

2 BALL SCRAMBLE

Besprekings kan gedoen word by Hankey Country Club te skakel by 042 2840335 of e-poshkygolf@lantic.net

Photos

spelers_2.jpg
spelers.jpg

© Gamtoos Tourism - 2016 | Links | Southern Fruit Growers Gamtoos Toerisme Gholfdag

Website Design, Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting