Loerie Nartjiefees 2019

Go Back

Date: Saturday, 28th September 2019

Loerie is baie trots op hul jaarlikse Nartjiefees as fondsinsamelingsprojek 2019 is die agt en twintigste fees wees en die fees groei elke jaar.

Die hoofproduk van die fees is Nartjies, maar daar is ook 'n groot verskeidenheid groente en kos beskikbaar. Die kunstenaars wat die hele dag optree, sorg vir die unieke gees wat op die terrein heers. Die Nartjie-eet kompetisie sorg ook elke jaar vir groot opwinding.

http://www.nartjiefees.co.za/inligting.html