Boerebasaar - Kwagga - Patensie

Go Back

Date: Saturday, 27th April 2019
Time: 08:30

Gamtoosvallei se baie gewilde jaarlikse Boerebasaar vind weer plaas by Kwagga(Patensie)op 27 April.

Maak sommer ‘n lekker kuier daarvan in ons pragtige Gamtoosvallei na die Paasnaweek!

Vir meer inligting kontak gerus vir Jos van der Merwe by 0829233167.

© Gamtoos Tourism - 2019 | Links | List / Manage Your Business | Boerebasaar - Kwagga - Patensie

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting